“Moordenaar” Oscar

R150.00

Skrywer: Advokaat John R. Bauer

Jy mag nie moord pleeg nie: Eksodus 20:13

`n Raaiselagtige misdaadtoneel en die psige van die man daarager… `n man gedryf deur ondekerheid en vrees of aggressie en woede?  `n Hulpelose gestremde of `n narsistiese kansvatter?  `n Regverdige hofsaak of partydigheid en teistering?

Is die geloofwaardigeheid van die Suid-Afrikaanse regsproses in die poses benadeel?

Kyk saam met advokaat Bauer met `n nuwe perspektief na `n saak wat die wêreld geruk het en besluit dan self… is Oscar Pistorius `n moordenaar?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Authors on the move...
css.php